INTERSKOLE





Wapen     vs     Piketberg%20logo1%20(1)

Interskole tussen HSP (Hoërskool Porterville) en PHS (Piketberg Hoërskool) vind al sedert 2008 plaas. Krieket, Tennis, Koor, Netbal en Rugby het aanvanklik bygedra tot die Algehele Beker. Dié eerste Interskole tussen HSP en PHS is gewen deur PHS met 42 – 38.

Interskole van 2012 word deur PHS gewen met 50 – 42. HSP se eerste Netbalspan asook die eerste Rugbyspan wen.


Interskole



Kultuur aktiwiteite soos, Vasvra, Redenaars en Eisteddfod word nou ook in aanmerking geneem vir die Algehele Beker.


Rasieleier & Dirigente


Dirigente


HSP Bulle






1ste Netbal Span


1ste netbal


1ste Rugby Span


1ste rugby


O/13 Netbal


0_13 netbal


O/13 Rugby


0_13 rugby


Shampanje Nooi & Heer


Sjampanje Heer & Nooi

Lean Simon & Bella Dorrington