VRIENDE VAN DIE SKOOL


Bestaan uit ‘n groep vrywillige/gewillige ouers en opvoeders. 

Hulle is daarop ingestel  om van ons skool ‘n nóg beter plek te maak veral deur  fondsinsamelings. Een doel:  Hoërskool Porterville.

Willem Engelbrecht, André de Jager, Ester de Jager, Beatrix Boonzaaier, Rita Kuhn, Eulize Coetzee, Isabel du Toit, Hanli Louw, Johan van Zyl, Diffie van Deventer, Suzette Smit en Chris Immelman.